Delport, P.A. (Petrus Albertus)Labuschagne, Frederik J.2016-05-062016-05-062015-05-21Delport, PA & Labuschagne, FJ 2015, 'Primary market sales and Chapter 4 of the Companies Act 71 of 2008', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 78, pp. 200-218.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/52510Hoofstuk 4 van die Maatskappywet 71 van 2008 reguleer die publieke aanbod van effekte in primêre en sekondêre markte. Die aanbod om inskrywing en verkoop van effekte in die primêre mark ingevolge Hoofstuk 4 word ondersoek teen die agtergrond van die ontwikkeling en betekenis van onderskrywingstransaksies en die regulering daarvan in Suid Afrika. Die relevante omskrywings word uitgelig en gekontrasteer met die gemenereg asook ontwikkelinge in die maatskappyereg. Daar word aangetoon dat die huidige omskrywings van toepassing in Hoofstuk 4 tekortskiet. Primêre markinskrywing en -verkope word vergelyk met sekondêre markverkope alvorens probleme uitgelig word rakende die gesamentlike regulering van die twee markte in die lig van onderskrywingstransakies. Die aanwending en regulering van onderskrywing in die Verenigde State verskaf ! regsvergelykende basis. Die gevolgtrekking is dat regulering van effekte in die primêre en sekondêre mark blootgestel is aan gebreke in die toepassing en afdwinging van die regulerende bepalings, veral met betrekking tot onderskrywingstransaksies.enLexisNexisHoofstuk 4Maatskappywet 71 van 2008Regulering van inskrywings en verkopeSuid-Afrika (SA)Primary market salesChapter 4Companies Act 71 of 2008South Africa (SA)Primêre en sekondêre marktePrimary market sales and Chapter 4 of the Companies Act 71 of 2008Regulering van inskrywings en verkope ingevolge Hoofstuk 4 van die Maatskappywet 71 van 2008Article