Joubert, E.P.2009-12-042009-12-042009-02Joubert, EP 2009, 'Genetic testing and the insured’s right not to know', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 72, pp. 17-25. [www.lexisnexis.co.za]1682-4490http://hdl.handle.net/2263/12175Tans heers daar onsekerheid oor die billikheid van die gebruik van die uitslae van genetiese toetsing deur versekeraars. Versekeraars gebruik die uitslae óf om versekerdes in verskillende risiko-klasse in te deel om premies te bepaal óf om dekking aan versekerdes te weier. Hierdie artikel benader die aangeleentheid deur te kyk na die betekenis van genetiese toetsing, die gebruik van die uitslae van sodanige toetse, die verspreiding of uitsluiting van die risiko deur die gebruik van die uitslae en sluit af deur ’n moontlike reg om nie te weet nie aan die versekerde te verleen, onderhewig aan die uitwerking van die Grondwet op ’n moontlike reg. Internasionale standpunte word ook in ag geneem by die oorweging van die vraag of Suid-Afrika ook ’n reg om nie te weet nie behoort te erken.enLexisNexisGenetic testingInsuranceGenetiese toetseVersekeringHuman chromosome abnormalities -- DiagnosisInsurance lawHealth insuranceGenetic testing and the insured’s right not to knowGenetiese toetse en die versekerde se reg om nie te weet nieArticle