Thomas, P.J. (Philippus Johannes)2008-05-262008-05-262007-05Thomas, PJ 2007, 'Antichresis, hemiolia and the statutory limit on interest in Gerard Noodt's de foenore et usuris', De Jure, vol. 1, no. 40, pp. 52-68. [www.lexisnexis.co.za]1466-3597http://hdl.handle.net/2263/5545Rente is kontroversieel. Die Hollandse regsprofessor Gerard Noodt was ’n kampvegter vir hierdie instelling en het die aangeleentheid in ’n monografie sistematies behandel. Die artikel ondersoek Noodt se uiteensetting van hoe die statutêre beperkings omseil word. Noodt behandel antichresis uitvoerig en kom tot die konklusie dat die statutêre limiet ook hier van toepassing was. Dit is egter duidelik dat die moontlikheid om rente in ander vorme te ontvang kontrole bemoeilik. Bowendien was die statutêre beperking nie op landbou produkte van toepassing nie. Gevolglik het woekeraars gestipuleer dat die geleende geld asook die rente in die vorm van landbou produkte terugbetaal moet word. Keiserlike wetgewing het die probleem aangespreek in C Th 2 33 1, maar die hemiolia het ’n rentekoers van vyftig persent gebly totdat Justinianus dit afgeskaf het. Noodt se benadering is om die ekonomiese oorwegings bo die moraliteit van die saak te stel.253172 bytesapplication/pdfenLexisNexisAntichresisHemioliaAntichresisAntichresis, hemiolia and the statutory limit on interest in Gerard Noodt's de foenore et usurisAntichresis, hemiolia en die statutêre beperking op Noodt se de foenore et usurisArticle