Oberholzer, J.P.2015-09-152015-09-152010-09Oberholzer, J.P., 2010, ‘Die aanloop 1909–1916’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #916, 12 pages. DOI: 10.4102/hts.v66i3.916.0259-9422 (print)2072-8050 (online)10.4102/hts.v66i3.916http://hdl.handle.net/2263/49876Die aanloop 1909–1916 Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná die oorlog strem die proses. Danksy veral die figure A.D.W. Wolmarans, Jac van Belkun en H.C.M. Fourie kom daar uiteindelik koers.Afrikaans© 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.Sporadiese besprekingGedagtevorming oor die jare 1884−1908Eie opleiding van predikanteNederduitsch Hervormde KerkAanloop 1909–1916Article