Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)Truter, Wayne Frederick2012-11-012012-11-012012-07Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Xanthium strumarium (kankerroos) en Xanthium spinosum (boetebossie) (Deel 6) : weidings & gewasse', Veeplaas, vol. 6, no. 3, pp. 64-65.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/20317Xanthium behoort tot die Asteraceae- familie wat insluit asters en sonneblomme. Dit is ’n eenjarige plant wat slegs deur middel van saad voortplant. Beide soorte wat hier behandel word, kom van Suid-Amerika (waarskynlik Argentinië). Hulle het reeds in die negentiende eeu wyd verspreid voorgekom tussen breedtegraad 53˚N en 33˚S. Albei soorte kom deur die hele Suid-Afrika voor, selfs in die dorste dele van die land, mits daar gewas- en veeproduksie bedryf word.AfrikaansPlaas PublishingKankerroosProbleemplante : die kruipende gevaar Xanthium strumarium (kankerroos) en Xanthium spinosum (boetebossie) (Deel 6)Article