Van der Westhuizen, LoraineVan Niekerk, Jacomien (Jacomina)2019-12-112019-12-112019-08-15Van der Westhuizen, L. & Van Niekerk, J., 2019, ‘‘Wit’ armoede en ‘wit’ bevoorregting in enkele Afrikaanse jeugromans’, Literator 40(1), a1592. https://DOI.org/10.4102/lit.v40i1.1592.0258-2279 (print)2219-8237 (online)10.4102/lit.v40i1.1592http://hdl.handle.net/2263/72594Ras’ is ’n konstruksie en hoewel terme soos ‘wit’ en ‘swart’ algemeen gebruik word, bestaan daar nie iets soos ʼn biologiese ras nie. Die diskoers van ‘ras’ word eerder met hierdie terme versterk as ondermyn. Die terme (‘wit’, ‘swart’, ‘bruin’, ‘ras’ en ‘witheid’) word in hierdie artikel in aanhalingstekens geplaas om aan te toon dat dit die gangbare adjektief vir mense se velkleur is, maar dat dit nie as letterlik of vanselfsprekend aanvaar word nie.Hierdie artikel is gebaseer op die M.A.-verhandeling ‘Die representasie van ‘wit’ armoede in Afrikaanse jeugliteratuur’ deur Loraine van der Westhuizen wat in 2017 aan die Universiteit van Pretoria voltooi is met Jacomien van Niekerk as studieleier. Baie dankie aan Andries Visagie wat oorspronklik voorgestel het dat die representasie van ‘wit’ armoede in jeugliteratuur ondersoek behoort te word.This article examines the representation of ‘white’ poverty in selected Afrikaans novels for young adults published between 1990 and 2014: Droomwa (1990) by Barrie Hough, Die optog van die aftjoppers (1994) by George Weideman, Vaselinetjie (2004) by Anoeschka von Meck, Roepman (2004) by Jan van Tonder, Lien se lankstaanskoene (2008) by Derick van der Walt and Iewers vlieg daar fairy dust (2014) by Marisa Haasbroek. In these novels, poverty functions as a feature of the so-called problem book and coming of age novel. The novels are analysed, however, by employing critical whiteness studies as an overarching theoretical framework. Indicators of the ‘white’ characters’ poverty are identified with regard to description, dialogue, actions and place with the aim of determining how and why these representations are evident in the novels. Apartheid is the backdrop for two of the novels; here, ‘white’ poverty is portrayed in a nostalgic manner. In the other novels, ‘white’ poverty is portrayed as irreconcilable with ‘whiteness’; ‘white’ privilege prevails.Afrikaans© 2019. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.Afrikaans literatureCritical whiteness studiesDiscoursePoor white problemPovertyPost-apartheid literatureRepresentationSouth African literatureWhitenessYouth literatureHumanities articles SDG-10SDG-10: Reduced inequalities‘Wit’ armoede en ‘wit’ bevoorregting in enkele Afrikaanse jeugromans‘White’ poverty and ‘white’ privilege in selected Afrikaans novels for young adultsArticle