Rensburg, Ronel S.2010-08-312010-08-312010-02-11Rensburg, R 2010, 'SA moet besin oor reputasie van sy dansende president in luiperdvel', Beeld, 11 February, p. 6.http://hdl.handle.net/2263/14766As Suid-Afrikaners gereken het dat die onlangse sekskapades van ons eerste burger, pres. Jacob Zuma nie die land se reputasie skade berokken nie, het ons dit mis. Die seine wat oor ons inheemse kulture uitgestuur word, val op verwarde ore. Om kultuur aan te gryp en as verskoning te gebruik wanneer ons of ons leiers fouteer of oortree, maak 'n bespotting van die reputasie van Suid-Afrika se ryk kulturele samestelling.AfrikaansPermission obtained from SAMedia to publish newspaper article in UPSpace. Visit http://hdl.handle.net/2263/1151 to view permission note.ReconsiderationHeroorwegingReputationReputasieForeign imageBuitelandse beeldMisdaadService deliveryDiensleweringKultuurAdministrative responsibility -- South AfricaGovernment liability -- South AfricaImage analysis -- South AfricaMass media and crime -- South AfricaPolitics and culture -- South AfricaZuma, JacobPresidents -- South AfricaSA moet besin oor reputasie van sy dansende president in luiperdvelText