Du Plessis, Willemien (Wilhelmina), 1958-Pienaar, Juanita (Juanita Magrietha), 1965-Olivier, N.J.J. (Nicolaas Johannes Jacobus)2017-09-212017-09-212014-01Du Plessis, W., Pienaar, J. & Olivier, N. 2015, 'Onrus en geweld : 2014 (2)', Southern African Public Law, vol. 29, no. 2, pp. 566 - 572.2219-6412http://hdl.handle.net/2263/62486Die jaarlikse misdaadstatistiek is op Vrydag, 19 September 2014 afgekondig. Wat die Wes-Kaap betref, is die veiligste plekke dorpies aan die Weskus. Die sleutel tot sukses in die spesifieke dorpies is om alle misdaad, selfs klein misdade, aan te pak (Marais 'Weskus het ses veiligste dorpies' Die Burger (2014-09-24) 5). As klein misdaad dadelik aangespreek word, word groter misdaad dikwels verhoed. Mitchells Plain is die polisiekantoor waar die meeste misdaadvoorvalle die afgelope boekjaar aangemeld is (25,575) en by Nuwerus in Namakwaland (106) is die minste aangemeld.AfrikaansUniversity of South Africa, The Verloren van Themaat Centre for Public Law StudiesMisdaadstatistiekWes-KaapWeskusPolisiekantoorOnrus en geweld : 2014 (2)Article