De Villiers, Wium P.2021-01-062021-01-062019De Villiers, W.P. 2019, 'Permanent stay of prosecution : S v Brooks 2019 1 SACR 103 (NCK)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 332-341.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/77949In hierdie saak het die applikante vir 'n permanente staking van vervolging aansoek gedoen met betrekking tot hul vervolging in 'n vroeEre strafsaak. Die aansoek is gebring as gevolg van die rekusering van die verhoorregter in die vroeere saak en die Staat se voorneme om die applikante te herverhoor. Die Staat het vir doeleindes van artikel 342A van die Strafproseswet geargumenteer dat die aansoek prematnur was en die hof het daaroor beslis. In die vonnisbespreking ondersoek die outeur of artikel 342A toegepas moes gewees het en of die hof korrek was om die meriete van die vroeere verhoor in ag te neem in sy beslissing of daar 'n onredelike vertraging was.enLexisNexisPermanentStayProsecutionPermanenteStakingVervolgingLaw articles SDG-05Law articles SDG-10Law articles SDG-16Permanent stay of prosecution : S v Brooks 2019 1 SACR 103 (NCK)Permanente staking van vervolgingArticle