2015-09-152015-09-152010-09Van Eck, E., 2010, ‘Voorwoord deur die voorsitter van die Hervormde Dosentevergadering’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #946, 1 page. DOI: 10.4102/hts.v66i3.946.0259-9422 (print)2072-8050 (online)10.4102/hts.v66i3.946http://hdl.handle.net/2263/49846Met die publikasie, Honderd jaar kerk en teologiese opleiding: ‘n Kroniek, word die 100-jarige bestaan van die Kuratorium vir Teologiese Opleiding van die Nederduitsch Hervormde Kerk gevier. Dit gaan egter oor veel meer as net die handelinge van die Kuratorium die afgelope 100 jaar. Die aard van die teologiese nadenke van die Kerk en verwante gesprekke tydens en besluite van verskeie Algemene Kerkvergaderings vorm ook deel van die verhaal.Afrikaans© 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.Teologiese nadenkeVerwante gesprekkeNederduitsch Hervormde KerkAlgemene kerkvergaderingsBesluiteVoorwoord deur die voorsitter van die Hervormde dosentevergadering, in ‘honderd jaar kerk en teologiese opleiding : ‘n kroniek van die Hervormde KerkArticle