Van Jaarsveld, S.R. (Fanie)2008-12-152008-12-152008Van Jaarsveld, F 2008, 'Politieke uitdiensstelling van senior bestuurders en werknemers', De Jure, vol. 1, no. 41, pp. 187-192. [www.lexisnexis.co.za]1466-3597http://hdl.handle.net/2263/8420Bogemelde is ’n praktiese illustrasie van die interaksie en ineengestrengelheid van administratiefregtelike en arbeidsregtelike beginsels en probleme. Die vraag ontstaan of daar nie rasionalisasie van tersaaklike beginsels en groter kohesie moet wees wanneer die uitdienstellingslotgevalle van ’n werknemer in ’n werkgewer-werknemer-verhouding ter sprake kom, hetsy die verhouding gemeenregtelik, hetsy administratiefregtelik of statuut-arbeidsregtelik georienteerd is nie. Die verwikkeldheid en ineengestrengelheid van soortgelyke beginsels en probleme, het onlangs groot meningsverskil in die Hoogste Hof van Appèl tot gevolg gehad – ’n situasie wat onvermybaar geword het en groot frustasie by werkgewers, werknemers en hulle adviseurs veroorsaak (sien Transnet Ltd v Chirwa 2007 27 ILJ 2294 (HHA).AfrikaansLexisNexisPolitieke uitdiensstellingSenior bestuurdersWerknemersWesterse landeLabor laws and legislation -- South AfricaPolitieke uitdiensstelling van senior bestuurders en werknemersArticle