Boraine, A. (Andre), 1957-Renke, Stefan2008-05-262008-05-262007-09Boraine, A & Renke, S 2007, 'Some practical and comparative aspects of the cancellation of instalment agreements in terms of the National Credit Act 34 of 2005 (Part 1)', De Jure, vol. 2, no. 40, pp. 222-235. [www.lexisnexis.co.za]1466-3597http://hdl.handle.net/2263/5525Teen die agtergrond van die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 behandel hierdie artikel sekere praktiese aspekte met betrekking tot die kansellasie van ’n afbetalingsooreenkoms ingevolge dié Wet, deur die proses onder andere met die voormalige Wet op Kredietooreenkomste se kansellasiebepalings rakende ’n afbetalingsverkooptransaksie ingevolge daardie Wet, kortliks te kontrasteer. Verder word die proses, insluitende sommige probleemaspekte rakende die 2005 Wet, behandel. Die skrywers maak sekere aanbevelings rakende die praktiese hantering van ’n kansellasie van ’n afbetalingsooreenkoms in die lig van bepaalde uitlegprobleme en waarskynlike leemtes ingevolge laasgenoemde Wet.173236 bytesapplication/pdfenLexisNexisNasionale Kredietwet 34 van 2005Kansellasie van afbetalingsooreenkomsCredit -- Law and legislation -- South AfricaSome practical and comparative aspects of the cancellation of instalment agreements in terms of the National Credit Act 34 of 2005 (Part 1)Enkele praktiese en vergelykende aspekte van die kansellasie van afbetalingsooreenkomste ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005Article