Thomas, P.J. (Philippus Johannes)2009-06-042009-06-042008-05Thomas, PJ 2008, 'The vicissitudes of the application of postliminium to movable property in 17th century international law', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, no. 2, pp. 272-286. [www.lexisnexis.co.za]1682-4490http://hdl.handle.net/2263/10349Die Romeinse reg het persone en sake wat deur die vyand gevang of as oorlogsbuit geneem is, in hul oorspronklike regsposisie herstel wanneer die persone en/of sake weer in Romeinse hande geval het. Ten aansien van roerende sake was toepassing van die reg van terugkeer egter beperk tot sekere sake: oorlogs- en vragskepe, slawe, perde, muile en esels. Kaser noem as kriterium dat die sake vir oorlogvoering belangrik moes gewees het. In die artikel word die hipotese gestel dat die sake se waarde asook die feit dat hul uitgeken kon word, deurslaggewend was. De Groot het in sy De jure belli ac pacis die stelling gemaak dat postliminium ten aansien van roerende sake verdwyn het. Van Bynkershoek volg hom op hierdie punt, maar albei skrywers het nuwe reƫls met betrekking tot oorlogsbuit oorgeneem om skade vir die Hollandse handelsvloot te beperk. Die wetgewing van die State-Generaal op hierdie gebied asook die internasionale verdrae toon egter aan dat die spore van postliminium moeilik uitgewis kon word.enLexisNexisPostliminium17th Century international lawMoveable propertyPostliminyInternationa law -- 17th centuryProperty -- International lawThe vicissitudes of the application of postliminium to movable property in 17th century international lawArticle