Bosman, Nerina2012-07-102012-07-101992Bosman, N, 1992, 'Ruimte as intertekstuele belewenis : Dalene Matthee en C.J. Langenhoven', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 53, no. 4, pp. 117-120.0041-476Xhttp://hdl.handle.net/2263/19372Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100% Image derivating - Software used: Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR Adobe Acrobat 9 (PDF)This article was written by Dr. Nerina Bosman before she joined the University of Pretoria" 'n Teks is 'n intertekstuele gebeurtenis", se Johan Degenaar (1990: 3). In die lig van hierdie uitspraak kan dit sinvol wees om twee baie uiteenlopende tekste kortliks by mekaar uit te bring in die volgende bespreking. Dit is baie duidelik dat die Langenhoven- en Mattheetekste in hulle aanbieding van die Knysnabos as ruimte sterk verskil. Vanwee die uiteenlopende aard van die tekste is dit skaars die moeite werd om hulle in enige verdere opsigte te vergelyk. Hierdie artikel wou slegs aantoon dat die Knysnabos, die "houtbosse" van Langenhoven, vir sommige lesers - die wat Langenhoven se stories gelees het - as interteks in die belewing van die werklikheid bestaan het lank voordat hierdie bosse moontlik deur Kringe in 'n bos deel begin uitmaak het van 'n groter kollektiewe bewussyn.4 pagesPDFAfrikaansTydskrif vir Letterkunde AssosiasieIntertextualityMatthee, Dalene, 1938-2005 -- Criticism and interpretationLangenhoven, Cornelis Jakob, 1873-1932 -- Criticism and interpretationSpace in literatureRain forests -- South Africa -- KnysnaKnysna (South Africa)Ruimte as intertekstuele belewenis : Dalene Matthee en C.J. LangenhovenArticle