Van der Merwe, A.J.Kirsten, Johann F.2007-05-312007-05-311992-12Van der Merwe, A.J. & Kirsten, J.F. (1992). Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder. Agrekon, 31(4), 185-191.[http://www.aeasa.org.za]0303-1853http://hdl.handle.net/2263/2577For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.zaDit is steeds moontlik dat die Uruguay-rondte van Multilaterale Handelsonderhandelinge teen vroeg 1993 suksesvol afgesluit kan word. Indien 'n nuwe AOTH-ooreenkoms op grond van die huidige besprekingsdokument, die Dunkel-voorstelle onderteken word, hou dit sekere implikasies vir Suid-Afrika se landboubemarkingstelsel in. Hierdie referaat bespreek kortliks die verloop van die onderhandelinge en wys op watter voorstelle vir die liberalisering van wêreldlandbouhandel in die Dunkel-voorstelle ingesluit is. Benewens die implikasies vir die Suid-Afrikaanse landbou sal die hele Suider-Afrika baat vind by die aanvaarding van die nuwe ooreenkoms aangesien 'n mislukking van die onderhandelinge die sub-kontinent aan die mag van handelsblokke in ander dele van die wêreld sal oorlaat met geen organisasie soos die AOTH wat kan optree teen onregverdige handelspraktyke.3441257 bytesapplication/pdfAfrikaansAEASADunkel-voorstelleDunkel proposalsStatutêre beheerStatutory powerWêreldlandbouhandelWorld agricultural tradeForeign trade regulationInternational economic relationsProduce tradeTariff on farm produceMoontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonderArticle