Visser, Carina2013-09-252013-09-252013-07Visser, C 2013, 'Ouerskapbepaling deur DNS-toetsing', SA Stud Breeder / SA Stoetteler, no. 35, pp. 29, 31.2227-085Xhttp://hdl.handle.net/2263/31795In Suid-Afrika is vleisbeesboerdery dikwels ekstensief van aard. Diere word oor groot oppervlakareas aangetref en dit bemoeilik akkurate waarneming en rekordhouding van parings. In kommersiƫle kuddes waar groep- en/of kuddeparings gedoen word en minder intense bestuursbeginsels somtyds toegepas word, is onbekende of verkeerde vaderskaptoekenning 'n groot probleem. Selfs in stoetboerdery, waar enkelparings en kunsmatige inseminasie (KI) algemeen toegepas word, word daar dikwels foute gemaak met die aantekening van veral vaderskap van nuwe kalfiesAfrikaansPlaas PublishingDNS-toetsingStoettelingSuid-Afrikaanse vleisbeesboerderyOuerskapbepaling deur DNS-toetsingArticle