Van Jaarsveld, S.R. (Fanie)2009-05-212009-05-212008Van Jaarsveld, F 2008, 'Aflegging van werknemers met vastetermyndienskontrakte', De Jure, vol. 3, no. 2, pp. 631-635. [www.lexisnexis.co.za]1466-3597http://hdl.handle.net/2263/10088Omstredenheid het ontstaan rondom die vraag of die dienskontrak van ’n werknemer wat vir ’n vastetermyn aangestel is, prematuur beëindig kan word deur sy werkgewer deur hom of haar af te lê op grond van operasionele (bedryfs-) vereistes. Enkele jare gelede (2004) het die Arbeidsappèlhof beslis dat ’n werkgewer aan die dienskontrak gebonde is vir die duur van die termyn van so ’n kontrak selfs al sou operasionele vereistes sodanige aflegging noodsaak en/of regverdig (Buthelezi-saak ((2004) 25 ILJ 2317 (AAH)). Die afgelope jaar is die uitspraak egter in die positiewe reg bevraagteken maar ook bevestig. Vervolgens sal kortliks aan dié kwelvraagstuk aandag geskenk word.AfrikaansLexisNexisAfleggingWerknemersDienskontrakLabour contracts -- South AfricaEmployees -- Dismissal of -- Law and legislation -- South AfricaAflegging van werknemers met vastetermyndienskontrakteArticle