Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-2016-10-282016Nagel, CJ 2016, 'The subdivision of Agricultural Land Act 70 of 1970, options to purchase the related matters', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 2, pp. 276-285.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/57542Hierdie bydrae toon aan hoe die Wet op Onderverdeling van Landbougrond in die 45- jarige bestaan daarvan tot magdom beslissings aanleiding gegee het en hoe die tersaaklike bepalings daarvan oor die jarige gewysig is om by veranderende tye en behoeftes aan te pas. In die besonder word aandag gegee aan die doel van die Wet en die onlangse beslissing in Four Arrows en die implikasies wat die beslissing inhou vir opsies, voorkoopsregte, skenkings en ruilkontrakte ten opsigte van die verdeling van landbougrond. Die gevolgtrekking is dat die Wet so gou moontlik geskrap moet word aangesien dit meer probleme skep as wat dit oplos. Daar word voorgestel dat die vereiste van ministeriƫle toestemming vir die onderverdeling van landbougrond eerder in ander wetgewing, soos die Registrasie van Aktes Wet 47 van 1937 en die Grondopmetingswet 8 van 1997, opgeneem kan word.enLexisNexisAgricultural landSubdivisionPurchaseLandbougrondOnderverdelingKoopAgricultural landLaw articles SDG-02Law articles SDG-15Law articles SDG-16The subdivision of Agricultural Land Act 70 of 1970, options to purchase the related mattersWet op onderverdeling van landbougrond, opsies om te koop en verbandhoudende aangeleenthedeArticle