Malan, Jacobus J. (Koos)2017-01-252017-01-252016-12Malan, K 2016, 'Anderkant verstaatlikte konstitusionalisme', Tydskrif vir Geesteswetenskappe / The Journal of Humanities, vol. 56, no. 4-2, pp. 1252-1265.0041-475110.17159/2224-7912/2016/v56n4-2a12http://hdl.handle.net/2263/58619Openbare regeringsgesag, wat binne ʼn konstitusionele orde uitgeoefen word, is ʼn deurlopende essensie van die politiek en die konstitusionele reg. Die huidige territoriale staat, waarin ons ons tans bevind, is bloot een van verskeie verskyningsvorme waarbinne openbare gesag uitgeoefen word.1 Dit is nie permanent nie. Ingelui deur Engeland en Frankryk het die territoriale staat ʼn duidelik aanduibare ontstaan gedurende die sestiende en sewentiende eeue beleef en as historiese verskynsel is dit onvermydelik bestem om ook tot ’n einde te kom. Diegene wat met die territoriale staat omgaan asof dit bykans a-histories en tydloos is, kan hulself gerus daaraan herinner dat selfs Thomas Hobbes wat die magtige Leviatan in goddelike terme beskryf het, darem begryp het dat dié god oplaas ʼn tydelike – sterflike – god is.enSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsKonstitusionalismeTerritoriale staatPolitiekAnderkant verstaatlikte konstitusionalismeArticle