Swart, Willem Jacobus ChristiaanLombard, M.2025-03-252023-08Swart, W.J.C. & Lombard, M. 2023, 'Company records and information- an open book', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 86, no. 3, pp. 360-373.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/101697Die reg om inligting te bekom is, uit die aard van die saak, onontbeerlik tot die bevordering van 'n kultuur van deursigtigheid en verantwoordbaarheid. Die howe het in onlangse regspraak die geleentheid gehad om te beslis oor die reg op toegang tot die inligting en rekords van maatskappye. Dit is interessant om die verskillende benaderings van die onderskeie howe te ontleed betreffende, enersyds, die hoedanighede van die applikante en, andersyds, die aard van die inligting versoek. Onlangse beslissings dui onteenseglik op 'n beweging na transformerende konstitusionalisme en die beginsels van subsidiariteit, eerder as 'n rigiede toepassing van die bepalings van spesifieke wetgewing. In hierdie aantekening word die wetgewing wat die reg ten opsigte van toegang tot maatskappyrekords en -inligting reguleer in die lig van onlangse regspraak, asook die verskillende benaderings van die onderskeie howe, bespreek.enLexisNexisCompany informationCompany recordsMaatskappyrekordsMaatskapyinligtingSDG-16: Peace, justice and strong institutionsCompany records and information - an open bookMaatskappyrekords en -inligting – 'n oop boek?Article