Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)Truter, Wayne Frederick2012-11-012012-11-012012-10Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Lig op die oog, maar swaar op die weidings - Donsgras (Imperata cylindrica) (Deel 9)', Veeplaas, vol. 3, no. 9, pp. 97-99.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/20316Donsgras kom oorspronklik uit Suidoos-Asië. Dit is ’n snelgroeiende gras wat ook as een van die tien mees ongunstige onkruidspesies in die wêreld bekend staan. In 1911 is die gras in die VSA bekendgestel waar dit oorspronklik as verpakkingsmateriaal in vervoerhouers in Mobile, naby Alabama, gebruik is. Teen 1920 is die gras in Mississippi en Florida geplant om as weiding te dien en te help om die grond te stabiliseer. Dit is gou as onbruikbaar vir weiding verklaar en het vinnig versprei en gunstige grasse oorgeneem.AfrikaansPlaas PublishingDonsgrasImperata cylindricaWeidingsLig op die oog, maar swaar op die weidings - Donsgras (Imperata cylindrica) (deel 9)Article