Burger, Willie2022-12-062022-12-062021-04Burger, W. 2021, 'Fiksie in ʼn wereld met inligting ʼn vingerklik ver', Plus 50, vol. 16, no. 2, pp. 54-55.1815-8994https://repository.up.ac.za/handle/2263/88646Anker is immers ʼn dosent in skryfkunde aan Stellenbosch waar hy lank saam met Marlene van Niekerk gewerk het en nou in haar groot skoene staan. Boonop is sy vorige werk hoog aangeskryf. Aanvanklik is dit egter moeilik om vatplek aan sy jongste roman, Skepsel, te kry en die leser kan selfs bietjie teleurgesteld voel. Maar moenie te haastig oordeel nie! Dié roman bied baie vir die leser wat bereid is om ʼn bietjie te werk.enPlus 50 Media (Pty) LtdSkryfkundeStellenboschMarlene van NiekerkHumanities articles SDG-04SDG-04: Quality educationFiksie in ʼn wêreld met inligting ʼn vingerklik verArticle