Botha, Monray Marsellus2019-05-302019-05-302018Botha, M.M. 2018, 'Managing racism in the workplace', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 671-681.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/69240Rassisme is voortdurende probleem in Suid-Afrika. Die Konstitusionele Hof het onlangs in verskeie sake die probleem onder die vergrootglas geplaas. Die probleem kom veral voor in die werkplek. Die konteks waarin sekere woorde gebruik word is belangrik. Woorde kan rassisties of neerhalend gebruik word. Alle werkgewers moet sisteme en praktyke in plek stel ten einde die probleem aan te spreek en dit duidelik te laat blyk dat rassisme nie in die werkplek geduld word nie. Werknemers wat hulself skuldig maak aan rassistiese optrede handel in stryd met hul verpligting tot goeie trou. Indien werkgewers nie rassisme aanspreek nie kan dit hul moontlik aan aanspreeklikheid blootstel.enLexisNexisRacismWorkplaceEmployeesRassismeWerkplekWerknemersManaging racism in the workplaceBestuur van rassisme in die werkplekArticle