Mare, Frikkie2012-08-302012-08-302012-02Mare, F 2012, 'Inflasie in 2012', Veeplaas, vol. 3, no. 1, pp. 74-75.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/19679Die 2008/09-resessie was ’n keerpunt in die ekonomie. Voor die omwenteling het die ekonomiese aanwysers heelwat anders gelyk as daarna. Die Monetêre Beleidskomitee (MBK) het drie doelwitte: stabiele pryse, ekonomiese groei en volle indiensneming. Hierdie doelwitte word hoofsaaklik gereguleer deur middel van rentekoersaanpassing wat dus besteding of verbruik reguleer.AfrikaansPlaas PublishingInflasieInflasie in 2012Article