Van Shalkwyk, Llewelyn Neil2014-08-142014-08-142014Van Schalkwyk, LN 2014, 'Is die rede vir die beslissing in Knox NO v Mofokeng and Others 2013 4 SA 46 (GSJ) regtens korrek?', De Jure, vol. 47, no. 1, pp. 101-109.1466-3597http://hdl.handle.net/2263/41299Knox NO v Mofokeng and Others (2013 4 SA 46 (GSJ)) is verlede jaar in die Julie 2013 hofverslag opgeteken. Die beslissing wys op verskillende aspekte wat vir die Sakereg belangrik is. Daar gaan in hierdie aantekening op een aspek, naamlik die rede vir die beslissing, gekonsentreer word. Daar word begin deur na die feite van die saak te verwys.AfrikaansPretoria University Law Press (PULP)EksekuteurEiendomsregEiendomsoorgangGeregtelike verkopingIs die rede vir die beslissing in Knox NO v Mofokeng and Others 2013 4 SA 46 (GSJ) regtens korrek?Article