Thomas, P.J. (Philippus Johannes)2011-03-082011-03-082010Thomas, P 2010, 'De falsis: D 48 10 1 1 and 20; where is the forgery?', De Jure, vol. 43, no. 2, pp. 351-361. [www.lexisnexis.co.za]1466-3597http://hdl.handle.net/2263/15993Die lex Cornelia de falsis was uitgevaardig om vervalsing van dokumente te straf. Die Digesta title 48 10 bevat egter twee tekste wat die neem van geld om ’n advokaat of getuienis te reël kriminaliseer. Die artikel ondersoek die verskillende interpretasies van hierdie tekste deur die eeue; van Bynkershoek verdien spesiale aandag. Na analiese word ’n alternatiewe lesing en interpretasie aan die hand gedoen.enLexisNexisForgeryLegal documentsDe falsis: D 48 10 1 1 and 20 ; where is the forgery?De falsis: D 48 10 1 1 en 20 ; watter vervalsing?Article