Carter, E.I.Boezaart, C.J. (Trynie)2016-10-282016Carter, EI & Boezaart, T 2016, 'Article 13 of the United Nations Convention on the Rights of People with Disabilities : does the Children’s Act 38 of 2005 support access to justice for children with disabilities?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 2, pp. 248-260.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/57544Statisties word kinders met gestremdhede meer gereeld mishandel as kinders sonder gestremdhede. Hierdie tendens dui daarop dat sodanige kinders kwesbaar is en meer dikwels as kinders sonder gestremdhede die hulp van toeganklike regstelsel kan benodig. Artikel 13 van die Verenigde Nasies se Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede bepaal dat die reg ook vir persone met gestremdhede toeganklik moet wees. Met die inwerkingtreding van die Kinderwet 38 van 2005 is erkenning gegee aan hierdie spesifieke reg van kinders met gestremdhede. Ten spyte van die riglyne wat artikel 13 verskaf, blyk dit dat die Kinderwet, asook die Suid Afrikaanse regering, sukkel met die implementering van hierdie bepaling. Meer word dus van al die betrokke partye geverg om te verseker dat wanneer kinders met gestremdhede die hulp van die reg benodig dit sowel toeganklik as ontvanklik vir hulle behoeftes is.enLexisNexisUnited NationsConventionRightsGestremdhedeVerenigde NasiesKonvensieRegteDisabilitiesChildren’s Act 38 of 2005access to justiceLaw articles SDG-16SDG-16: Peace, justice and strong institutionsArticle 13 of the United Nations Convention on the Rights of People with Disabilities : does the Children’s Act 38 of 2005 support access to justice for children with disabilities?Artikel 13 van die Verenigde Nasies se konvensie oor die regte van persone met gestremdhede : ondersteun die kinderwet 38 van 2005 kinders met gestremdhede se reg op toegang tot die reg?Artikel 13 van die Verenigde Nasies se Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede : ondersteun die Kinderwet 38 van 2005 kinders met gestremdhede se reg op toegang tot die reg?Article