Van Zyl, Johan2007-06-122007-06-121990-09Kirsten, J.F. & Van Zyl, J. (1990). Die ekonomiese impak van besproeiingslandbou in die Suidwes-Vrystaat - 'n toepassing van streeksinset-uitsettabelle. Agrekon, 29(3), 162-170. [http://www.aeasa.org.za]0303-1853http://hdl.handle.net/2263/2712For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za. This article was published before Prof Johann Kirsten joined the University of Pretoria.In hierdie artikel word streeksinset-uitsettabelle gebruik om die ekonomiese impak van besproeiingslandbou deur middel van 'n gevallestudie te bepaal. Die wyse waarop streeksinset-uitsettabelle saamgestel word, word bespreek. Die inkorporering van besproeiingslandbou as 'n aparte sektor in die streeksinset-uitsettabel word toegelig en daar word aangetoon hoe uitset-, inkome- en indiensname-vermenigvuldigers vir besproeiingslandbou bereken is. Hierdie vermenigvuldigers is gebruik om die ekonomiese impak van besproeiingslandbou in terme van uitset, inkome en indiensname te bepaal.712148 bytesapplication/pdfAfrikaansAEASABesproeiingslandbouIrrigation agricultureInset-uitsetontledingInput-output analysisIrrigation farmingEkonomiese impak van besproeiingslandbou in die Suidwes-Vrystaat - 'n toepassing van streeksinset-uitsettabelleArticle