Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)Truter, Wayne Frederick2012-11-292012-11-292012-11Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Nuttige plant met 'n seer byt : Muskietboom (Prosopis glandulosa en P. velutina) (Deel 10)', Veeplaas, vol. 3, no. 10, pp. 81,83.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/20589Die volksnaam 'muskietboom' is 'n verbuiging van die Engelse term 'mesquite', wat afgelei is van die Indiaanse woord 'mizquitl'. Verskeie spesies van die genus Prosopis se natuurlike oorsprong is die woestynagtige en halfwoestynagtige dele van Noord-Meksiko, die suid-westelike dele van die VSA, asook suidelike en westelike Suid-Amerika.AfrikaansPlaas PublishingMuskietboomNuttige plant met 'n seer byt : Muskietboom (Prosopis glandulosa en P. velutina) (Deel 10)Article