Van Heerden, C.M. (Corlia)Fritz, Carika2021-02-102021-02-102019Van Heerden, C. & Fritz, C. 2019, 'Allocation of prepatments received on credit agreements : perspectives on section 126(3) of the National Credit Act 34 of 2005', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 621-632.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/78384Die National Credit Act 34 van 2005 het verskeie maatre~ls ingevoer ten einde beter beskerming te bied aan Suid-Afrikaanse kredietverbruikers. Een sodanige maatre~l wat klaarblyklik ten doel het om verbruikers te beskerm teen uitbuiting deur kredietverskaffers is artikel 126 wat voorsiening maak vir die vooruitbetaling van bedrae verskuldig ingevolge 'n kredietooreenkoms. Die fokus van hierdie bydrae is spesifiek op artikel 126(3) wat die kredietverskaffer verplig om enige vooruitbetaling deur die ver-bruiker onmiddellik op die datum van betaling toe te wys volgens 'n bepaalde metodologie. Hierdie bydrae betoog egter dat artikel 126(3) in sommige gevalle tot onbedoelde gevolge kan lei wat meebring dat dit die doelstelling van die Wet om kontraktuele versuim deur verbruikers te ontmoedig, in die wiele ry. Ondersoek word gevolglik ingestel na moontlike alternatiewe uitlegte van artikel 126(3) en voorstelle vir die wysiging van die gewraakte subartikel word gemaak.enLexisNexisPrepaymentsCredit agreementNational Credit Act 34 of 2005VooruitbetalingsKredietooreenkomsteAllocation of prepatments received on credit agreements : perspectives on section 126(3) of the National Credit Act 34 of 2005Toewysing van vooruitbetalings ingevolge kredietooreenkomste : perspektiewe op artikel 126(3) van die National Credit Act 34 van 2005Article