Veldsman, Daniel Petrus2014-09-102014-09-102013-09Veldsman, DP 2013, 'Geneem en gelees : oor Dirkie Smit as hermeneutiese teoloog', NGTT: Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif/Dutch Reformed Theological Journal, vol.54, no. 3&4, pp. 1-120028-2006 (print)2226-2385 (online)http://hdl.handle.net/2263/41966Met spesifieke toespitsing op die werk Neem, lees! (2006) van die sistematiese teoloog Dirkie Smit van die Fakulteit Teologie, Stellenbosch, word krities gevra na sy benadering tot en verstaan van die plek van hermeneutiek in teologiese besinning. Op grond van ‘n uiteensetting van sy diepgaande hermeneutiese verstaan, word sy benadering beskrywe as ‘n ekumenies-ekklesiologiese rasionaliteitsmodel. Ten opsigte van hierdie model word die vraag gestel “waarheen?” dit ons hermeneuties neem. Hierdie “waarheen?” word aangedui en krities bespreek met as kernpunt van kritiek die volledige ignorering van die eietydse teologie-wetenskap debat wat op geen wyse vormgewend neerslag vind in Smit se hermeneutiese model nie.AfrikaansSU LISDirkie SmitNeem, lees! (2006)Ekumenies-ekklesiologiese rasionaliteitsmodelHermeneutiese teoloogGeneem en gelees : oor Dirkie Smit as hermeneutiese teoloogArticle