Brits, ReghardCoetzee, HermieVan Heerden, C.M. (Corlia)2018-02-222017Brits, R., Coetzee, H. & Van Heerden, C.M. 2017, 'Re-instatement of credit agreements in terms of the National Credit Act 34 of 2005 : Quo vadis?', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 177-197.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/64031This article is based on presentations made by the authors during a day seminar hosted by the Barclays Africa Chair in Banking Law in Africa and the Department of Mercantile Law, University of Pretoria, on 14 June 2016.Die artikel handel oor verbruiker wat in verstek is se reg op herinstelling van sy of haar kredietooreenkoms kragtens artikel 129(3) en (4) van die “National Credit Act”. Die swak bewoording van die genoemde wetsbepalings het tot sowel teenstrydige hofuitsprake as wetswysigings gelei. In hierdie bydrae word die oorsprong van die reg op herinstelling asook die evolusie daarvan bespreek. Daar word aan die hand gedoen dat die huidige toedrag van sake, selfs na die wetswysigings, onbevredigend is en dat die bestaande bepalings geskrap en herskryf moet word. Ten slotte word daar voorlopige voorstelle vir die pad vorentoe gemaak.enLexisNexisCredit agreementsNational Credit Act 34 of 2005KredietooreenkomsteLaw articles SDG-01Law articles SDG-08Law articles SDG-10Re-instatement of credit agreements in terms of the National Credit Act 34 of 2005 : Quo vadis?Herinstelling van kredietooreenkomste kragtens die “National Credit Act” 34 van 2005 : Quo vadis?Article