Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)Truter, Wayne Frederick2012-08-302012-08-302012-08Reinhardt, C & Truter, W 2012, ' Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)', Veeplaas, vol. 3, no. 7, pp. 89-91.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/19680Die grasveldbioom is van uiterste belang vir die veebedryf. Indien grasveld swak bestuur word en oorbeweiding die gevolg is, kan uitheemse indringerplante soos die boomsoort swartwattel (Acacia mearnsii) grasveld vinnig binnedring en digte bosse vorm. Hierdie verskynsel is veral opsigtelik in gebiede waar daar lank reeds van die volwasse bome voorkom wat al vir jare bygedra het tot die saadbank van die omliggende gebied. Hoewel swartwattel ’n bedreiging vir ons natuurlike plantegroei inhou, het dit ook groot ekonomiese waarde vir Suid-Afrika se hout- en pulpbedrywe, asook weens die tannien in boombas, wat vir leerlooiery gebruik word. As dit egter uit plantasies na ander gebiede versprei, vorm dit dikwels digte ruigtes wat die inheemse plantverskeidenheid verlaag en verplaas.AfrikaansPlaas PublishingProbleemplanteSwartwattel (Acacia mearnsii)Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)Article