Cornelius, Steve J.Helmchen, Lichel2016-07-042016Cornelius, S & Helmchen, L 2016, 'Om sokkerspelers te kontrakteer is nie perdekoop', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 1, pp. 181-194.0257-7747 (print)1996-2207 (online)http://hdl.handle.net/2263/53609Sokkerowerhede het oor die dekades gepoog om die mark waar spelers verhandel word en die oënskynlike finansiële belange wat sokkerklubs en andere in hierdie mark het, te reguleer en te beskerm deur uitvoerige regulasies ten opsigte van die status en oorplasing van spelers aan te neem. Uit die aard van die saak moes ʼn verskeidenheid van botsende belange hier met mekaar versoen word.enJuta LawSokkerspelersKontrakteringsoccer playersSDG-16: Peace, justice and strong institutionsLaw articles SDG-16Om sokkerspelers te kontrakteer is nie perdekoopArticle