Church, Jacqueline2019-05-302019-05-302018Church, J, 2018, 'Aspects of the interface between the promotion of small and medium enterprises (SMEs) and statutory competition law', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 194-217.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/69255This article is based on a paper delivered at the Fourth Annual International Mercantile Law Conference Bloemfontein South Africa (1–3 November 2017).Die onderhawige artikel ondersoek aspekte van die koppelvlak tussen die bevordering van klein sake-ondernemings en die Wet op Mededinging 89 van 1998, en toon onder andere aan dat die beskerming van die belange van sodanige ondernemings ingesluit is in die openbare belange-oorwegings vervat in die Wet. Daar word op hul belange gelet veral in die assessering van samesmeltings en deur die verlening van vrystellings. Die beskerming van hul belange is sinvol in die lig van die geskiedenis van Suid-Afrika en omdat hulle belangrik is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie.enLexisNexisSouth African economyStatutory competition lawSuid-Afrikaanse ekonomieKlein en medium ondernemingsStatutere mededingingsregSmall and medium-sized enterprises (SMEs)Aspects of the interface between the promotion of small and medium enterprises (SMEs) and statutory competition lawAspekte van die koppelvlak tussen die bevordering van klein en medium ondernemings en statutêre mededingingsregArticle