Botha, Annelie2018-09-072018-09-072017Botha, A., 2017, ‘Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4563. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4563.0259-9422 (print)2072-8050 (online)10.4102/hts.v73i5.4563http://hdl.handle.net/2263/66476In hierdie hoofstuk word Luther se teologiese denke oor die huwelik en seksualiteit bespreek. Luther se invloed op teologiese denke oor die huwelik word aangetoon. Die hoofstuk wys daarop dat sedert Luther tot vandag, seksuele verskille ’n belangrike kwessie is wanneer daar vanuit ’n teologiese perspektief oor die huwelk nagedink word. ’n Hermeneutiek van suspisie word gebruik om die skeppingsorde teologie sowel as die begrip ‘mens as geskape na die beeld van God’, wat tradisioneel gebruik word in die nadenke oor die huwelik, te interpreteer.Afrikaans© 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.HuwelikMartin Luther (1483–1546)SeksualiteitTeologiese denkeTheological perspectivesMarriage theologyMarriage and religionGender roles in marriageTheological shiftsTheology articles SDG-04SDG-04: Quality educationTheology articles SDG-05SDG-05: Gender equalityTheology articles SDG-16SDG-16: Peace, justice and strong institutionsVerskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandagArticle