Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)Truter, Wayne Frederick2012-08-302012-08-302012-02Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Probleemplante vir vee en veeboere : Deel 1 : Inleiding en oorsig', Veeplaas, vol. 3, no. 1, pp. 61 & 63.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/19686Ekonomiese veeproduksie, wat reeds gebuk gaan onder stygende insetkoste en wisselvallige beskikbaarheid van byvoedings en konsentrate, kan ’n groot hupstoot kry deur die optimale benutting van natuurlike en aangeplante weidings. Een enorme struikelblok vir die daarstel van goeie weiding en hoë drakrag, is die aanwesigheid van onsmaaklike en/of giftige plantsoorte wat met gewenste soorte gemeng is. Droogte, verkeerde beweiding of enige ander vorm van die agteruitgang van grond, kan lei tot indringing deur nuwe probleemplante en die bevoordeling van soorte wat oor tyd gevestig geraak het. Die beheer en bestuur van probleemplante behoort ’n integrale deel van weidingbestuur te wees.AfrikaansPlaas PublishingVeeboereProbleemplanteVeeProbleemplante vir vee en veeboere : Deel 1 : Inleiding en oorsigArticle