2017-02-012017-02-0119551955Nel, PG 1955, Constantijn Huygens en die skilderkuns, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58783>http://hdl.handle.net/2263/58783Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1955.In hierdie studie sal derhalwe gepoog word om Huygens se aansienlike aandeel tot die bevordering van die skilderkuns van die 17de eeu -- die eeu toe die geestelike en stoflike prestasies geen perke geken het nie -- te belig; om aan te toon hoe hy getrag het om dle aansien van die beroemde Oranje-Huis te verhoog met dle beste kunsproduk wat die skeppers in staat was om te lewer; en hoe hy, met sy groot kennis van die skilderkuns, opgetree het as 'n onontbeerlike skakel tussen die Huis van Oranje en die skilders van die 17de eeu.Afrikaans© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.UCTDConstantijn Huygens en die skilderkunsDissertation