Willemse, Hein (Heinrich Stephen Samuel)2018-06-012018-06-012018Willemse, H. 2018, 'R. E. van der Ross (1921–2017)', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 55, no. 1, pp. 166-169.0041-476X (print)2309-9070 (online)10.17159/2309-9070/tvl.v.55i1.4620http://hdl.handle.net/2263/65057Sedert sy jeug het Richard Ernest van der Ross (1921–2017) ’n belangrike rol in die breë Kaapse gemeenskap gespeel. Hy het hom onderskei as ’n anti-apartheidsaktivis, ’n opvoedkundige, ’n geskiedskrywer en openbare intellektueel, ’n vakbondmens, ’n gemeenskapsbouer, ’n maatskappydirekteur en in sy eie woorde: ’n politieke pragmatis. Daar is dikwels gesê dat Van der Ross ’n liberalis was, in die sin dat hy ’n ruimheid van gees en opvatting geopenbaar het wat die vryheid van die individu, gelykheid en die veelvoudigheid van idees vooropgestel het.AfrikaansTydskrif vir Letterkunde AssosiasieKaapse gemeenskapPolitieke pragmatisRichard Ernest van der Ross (1921–2017)Humanities articles SDG-04SDG-04: Quality educationHuldeblyk : R. E. van der Ross (1921–2017)Article