Truter, Wayne Frederick2012-08-302012-08-302012-08Truter, W 2012, 'Weidings in die lente', Veeplaas, vol. 3, no. 7, pp. 87.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/19681Teen die einde van winter en met die aanbreek van die lente is weidingsbeplanning vir die komende groeiseisoen vir somerreënvalgebiede belangrik. Beplanning en voorbereiding vir 'n droër en warmer somer in die winterreënvalgebiede is egter net so belangrik.AfrikaansPlaas PublishingLenteWeidingsWeidings in die lenteArticle