Kruger, ChristaVan Staden, C.W. (Werdie)2011-05-122011-05-122002-07Kruger, C & Van Staden, CW 2002, 'Slaaploosheid : 'n kort resep vir diagnose en behandeling', Geneeskunde, vol. 44, no. 7, pp. 31-35, [http://www.medpharm.co.za]1726-426Xhttp://hdl.handle.net/2263/16567Slaaploosheid vereis 'n gerigte ondersoek met verskeie moontlike diagnoses in gedagte, aangesien die hantering van slaaploosheid bepaal word deur die toepaslike diagnose wat die slaaploosheid verklaar. Behandeling (gedragstegnieke en farmakologies) gerig op die slaaploosheid as sulks (ongeag diagnose) het wel 'n aanvullende plek.AfrikaansMedpharmInsomniaSleep disordersSlaaploosheidSlaapversteuringsInsomnia -- TreatmentInsomnia -- DiagnosisSlaaploosheid : 'n kort resep vir diagnose en behandelingArticle