Keulder, CarikaLegwaila, Thabo2015-08-282015-08-282014Keulder, C & Legwaila, T 2014, 'The constitutionality of third party appointments – before and after the Tax Administration Act', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 77, pp. 53-71.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/49624Hierdie artikel handel oor die probleme wat ondervind is met die aanstelling van ’n derde party wat namens die belastingbetaler gelde oorbetaal aan die Suid Afrikaanse Inkomstediens. Probleme word ondervind aangesien die belastingbetaler ’n reg op toegang tot die howe en regverdige administratiewe praktyke het wat blyk geskend te word deur genoemde aanstelling. Hierdie probleme word uitgewys deur kritiek op Hindry v Nedcor Bank te lewer. Die artikel ondersoek voorts of hierdie probleme opgelos kan word deur die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011. Die gevolgtrekking word gemaak dat hierdie wetgewing wel ’n positiewe stap is om hierdie probleme op te los maar dat sekere kenmerke van die vorige wetgewing steeds teenwoordig is.enLexisNexisConstitutionalityThird partyTax Administration ActAanstellingDerde partyWet op BelastingadministrasieThe constitutionality of third party appointments – before and after the Tax Administration ActAanstelling van ’n derde party namens ’n belastingbetaler – grondwetlike probleme voor en na die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011Article