Webb, Victor N.2024-11-052024-11-051983-09Webb, V.N. 1983, 'Die taalkunde-opleiding van die Afrikaansonderwyser op universiteit', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 17, no. 3, pp. 20-35, doi : 10.10520/ejc-langt-v17-n3-a6.0259-9570 (print)2958-9320 (online)10.10520/ejc-langt-v17-n3-a6http://hdl.handle.net/2263/98930Daar word betreklik algemeen beweer dat taalonderrig op skool in 'n swak toestand verkeer. Die Komitee van Universiteitshoofde beweer byvoorbeeld dat gematrikuleerdes nie in hul moedertaal kan kommunikeer nie en dat hulle hul gedagtes nie duidelik en logies op skrif kan stel nie (R.G.N.- verslag, p.2). Werkgewers en dosente aan tersieêre onderwysinrigtings kla oor dieselfde saak (vgl. bv. 148, par.5.4.4.1 van die R.G.N. se verslag oor Tale en Taalonderrig vir kollegedosente se menings), terwyl taalkundedosente byvoeg dat gematrikuleerdes se kennis van selfs elementêre taalkundige sake te kort skiet. Daarby het studente oor die algemeen 'n volkome negatiewe houding teenoor taalstudie.Afrikaans© Copyright belongs to the authors under the Creative Commons License CC BY-NC-ND 4.0.Taalkunde-opleidingAfrikaansonderwyserUniversiteitDie taalkunde-opleiding van die Afrikaansonderwyser op universiteitArticle