Kruger, Marietta2007-09-052007-09-052003-05-022007-09-05http://hdl.handle.net/2263/3443DVD in MPEG format. Time: 5 min 10 sec. English subscripts.Die landbousektor is ongelukkig oor bevindings in die nuutste OECD-verslag waarin die ongelykhede in die speelveld tussen Suid-Afrikaanse boere en hul eweknieƫ in veral Noord-Amerika, Europa en Australasiƫ uitgelig word. Die verslag bevind dat die beleid van deregulering, beskerming van die sektor in ander lande deur subsidies en die vlak van ondersteuning wat die S.A. landbousektor van die regering ontvang hulle in 'n baie swakker posisie laat in vergelyking met boere in ander lande. Boere behoort slimmer en meer doeltreffend te werk te gaan, maar die kruks van die saak is dat jong en nuwe opkomende (swart) boere nie noodwendig die nodige ondersteuning van die staat gaan verkry om hulle te help vestig om 'n bydrae tot die landbousektor te maak nie.30641101 bytesvideo/mpegAfrikaansAgriTVInvoertarieweOrganisasie vir Ekonomiese Samewerking en OntwikkelingLandbou dereguleringImport leviesOECDAgricultural deregulationAgriculture and state -- South AfricaOngelyke speelveld vir Suid-Afrikaanse boere in die internasionale arenaVideo