Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)2013-11-252013-11-252013-11Reinhardt, C 2013, 'Bekamp ongewenste plante met onkruiddoders', Veeplaas, vol. 4, no. 10, pp. 65,67.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/32584Die gebruik van onkruiddoders is een van vier metodes waarop ongewenste plante beheer kan word. Benewens chemiese beheer (onkruiddoders) sluit die ander metodes in gewasverbouingspraktyke (bv. gewas- en kultivarkeuse), meganiese beheer (bv. ploeg en skoffel) en biologiese beheer (bv. natuurlike vyande soos insekte, patogene en diere). Vir gewasverbouing is al die metodes, behalwe biologiese beheer, belangrik, terwyl laasgenoemde metode dikwels 'n goeie langtermyn oplossing vir die beheer van uitheemse indringerplante in natuurlike veld is.AfrikaansPlaas PublishingOnkruiddodersOngewenste planteBekamp ongewenste plante met onkruiddodersArticle