Bekker, P.M. (Petrus Thino)Van Loggerenberg, Danie (Daniel Elhardus)2013-07-042013-07-042012Bekker, T & Van Loggerenberg, DE 2012, 'Freedom from arrest for the foreign debtor : a jurisdictional perspective', Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 75, pp. 70-78.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/21836Die gemeenregtelike prosedure ten opsigte van die arres van ’n peregrinus verweerder om jurisdiksie te vestig of te bevestig, is ongrondwetlik verklaar in Bid Industrial Holdings (Pty) Ltd v Strang. In hierdie artikel word ’n oorsig van die geskiedenis, algemene beginsels en ontwikkeling van die prosedure gegee met die oog daarop om ’n kritiese ontleding te maak van die praktyk wat in Bid Industrial Holdings in die plek van die prosedure aanvaar is. Daar word aan die hand gedoen dat dié praktyk nie voldoende is nie en deur ’n ander prosedure vervang behoort te word. Verskillende prosedures word oorweeg. Ten slotte word aanbeveel dat die nuwe prosedure by wyse van ’n wysiging aan die Wet op die Hooggeregshof ingevoer behoort te word.enLexisNexisFreedom from arrestForeign debtorDebtor and creditor -- South AfricaArrest -- South AfricaDebt -- South AfricaDebt -- Imprisonment for -- South AfricaFreedom from arrest for the foreign debtor : a jurisdictional perspectiveVryheid van arres vir die buitelandse skuldenaar : ’n jurisdiksionele perspektiefArticle