Ohlhoff, Heinrich (Carl Heinrich Friedrich)2012-07-052012-07-051990Ohlhoff, H, 1990, 'Geskiedenis en profesie : twee Haasbroek-verhale', Stilet, vol. 2, no. 2, pp. 15-24.1013-4573http://hdl.handle.net/2263/19332Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100% Image derivating - Software used: Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR Adobe Acrobat 9 (PDF)In die inleiding tot sy bloemlesing uit die kortverhale van P.J. Haasbroek, Voornagvlug, verwys Abraham de Vries (1988: 7) soos volg na 'n uitspraak wat Chris Barnard in 1973 by die Sestiger-simposium gemaak het: " ... die kortverhaal, meer as die roman, ... (is) die bespieder, verkenner van daardie dinge waarvan 'n gemeenskap nog net vaagweg bewus is, maar 'die aktuele en dwingende probleme van ons subkontinent, die angste en onsekerheid wat uniek is aan ons geslag mense hier in Suid-Afrika, die politieke spanninge waaraan ons blootgestel is, dit sien ek opvallend seIde in ons letterkunde weerspieel.'" Twee verhale van Haasbroek wat weI deeglik 'n verkenning van genoemde sake is en waaraan ek uit bepaalde perspektiewe aandag wil gee, is "Aardrykskundeles" uit Roofvis en "In die Hoeveld waar dit oop is" uit Yerby die vlakte.10 pagesPDFAfrikaansAfrikaanse LetterkundeverenigingKortverhaalNarratiewe gehoreGeskiedenisHaasbroek, P.J., 1943- -- Criticism and interpretationShort stories, Afrikaans -- Criticism, TextualLiterature and historyEmotions in literatureGeskiedenis en profesie : twee Haasbroek-verhaleArticle