Lotz, D.J. (Dirk Johannes)Gerber, S.C. (Sarita)2017-03-022017-03-022012Lotz, DJ & Gerber, SC 2012, 'Alienation of Land Act 68 of 1981 : the glitches continue', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 4, pp. 544-565.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/59240Litigasie rondom die formaliteitsvoorskrifte kragtens die bepalings van artikel 2(1) van die Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981 blyk epidemies te wees. Gedurende die afgelope vier jaar is daar nie minder nie as negentien sake hieroor gerapporteer. Hierdie artikel is daarop gemik om die haakplekke, soos byvoorbeeld die omskrywing van die koopsaak en koopprys, skrifstelling en skriftelike volmaggewing te identifiseer en konsepoplossings aan die hand te doen oor hoe die aangeleentheid moontlik aangespreek kan word. Hiermee saam word daar ook kursories gekyk na die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 en die nuwe Maatskappywet 71 van 2008 op die bestaande formaliteitsvoorskrifte. Die werkswyse wat gevolg word, is om die betrokke sake waarop die probleem betrekking het, te ontleed en vandaar die voorgestelde submissies in perspektief te plaas.enLexisNexisVervreemdingLitigasieGrond 68 van 1981AlienationLitigationLand Act 68 of 1981Alienation of Land Act 68 of 1981 : the glitches continueWet op Vervreemding van Grond 68 van 1981 : die haakplekke bestaan steedsArticle