Mawdsley, Ralph D.Beckmann, Johan L.2014-01-242014-01-242013Mawdsley, RD & Beckmann, J 2013, 'Language and culture restrictions in K-12 non-public schools in the United States : exploring the reach of federal non-discrimination law and implications for South Africa', De Jure, vol. 46, no. 1, pp. 310-344.1466-3597http://hdl.handle.net/2263/33077In hierdie artikel ondersoek en vergelyk ons aspekte van die beperking sowel as die beskerming van taal- en kultuurregte in skoolverband (onafhanklike skole in die Verenigde State en openbare skole in Suid-Afrika). Ons doen dit deur grondwetlike en ander bepalings te bespreek en geselekteerde regspraak in die twee lande onder die vergrootglas te plaas. Ons ondersoek ook die samehang of gebrek aan samehang tussen die konsepte taal en kultuur in wetgewing en in regspraak. Ten slotte dui ons enkele besluitnemings- en bestuursimplikasies vir rolspelers in die onderwys aan en oorweeg ons ook die rol wat wetgewing en regspraak sou kon speel in die voortbestaan of ondergang van minderheidstale en -kulture.enPretoria University Law Press (PULP)Non-public schools -- United StatesEducational law and legislation -- South AfricaSchool boards -- South AfricaLanguage policy -- Schools -- South AfricaLanguage and education -- South AfricaLanguage and culture restrictions in K-12 non-public schools in the United States : exploring the reach of federal non-discrimination law and implications for South AfricaTaal- en kultuurbeperkings in K-12 nie-openbare skole in die Verenigde State : 'n verkenning van die reikwydte van federale nie-diskriminasie wetgewing en implikasies vir Suid-AfrikaArticle