Dreyer, T.F.J. (Theunis Frederik Jacobus), 1946-2015-09-152015-09-152010-09Dreyer T.F.J., 2010, ‘Voorwoord deur die voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #943, 1 page. DOI: 10.4102/hts.v66i3.943.0259-9422 (print)2072-8050 (online)10.4102/hts.v66i3.943http://hdl.handle.net/2263/49848Die outeur, professor J.P. Oberholzer, kies om sy oorsig oor die honderdjarige bestaan van die Kuratorium vir Teologiese opleiding as ‘n kroniek te bestempel. ‘n Kroniek is ‘n verhaal van gedenkwaardige gebeurtenisse wat chronologies gerangskik word (vergelyk die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal). In hierdie kroniek is die belangrike gebeurtenisse in die verloop van honderd jaar inderdaad aan die hand van notules en dokumente noukeurig nagevors en chronologies neergepen.Afrikaans© 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.KroniekGedenkwaardige gebeurtenisseKommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van AfrikaKuratorium van die Nederduitsch Hervormde Kerk van AfrikaTeologiese opleidingGeskiedskrywingVoorwoord deur die voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van AfrikaArticle